Marita van der Vyver — argief← Terug na die webwerf

spacer

header

home
biography
books
reviews
interviews & videos
awards

photos
news
contact me

facebook
français

stiltetyd

 

 
Stiltetyd. (Heruitgawe) Protea, 2019

Die meesleurende verhaal van Hester Human wat haar argitek-man, André, verwyt omdat hy al sy energie in ‘n bouprojek stort – dít net ná hul jongste kind se dood. Hester raak stiller en meer afwesig, maar dit gaan uiteindelik oor die soeke na haarself en die moeilike treë terug – na haar André se hart. “Jy ervaar die karakters se eensaamheid in die vreemde, die bourommel word simbolies van omgekrapte lewens, jy beleef hul selfverwyt.” – Martie Swanepoel, Women24.com.

Now available as an ebook