Marita van der Vyver — argief← Terug na die webwerf

spacer

header

home
biography
books
reviews
interviews & videos
awards
photos
news
contact me

facebook
français

collection

 
brieg  
jy

 

spacerskolespacerskolespacerskole

Jy sê, ek sê, ons sê het ontstaan gedurende 'n reeks skoolbesoeke wat Marita onderneem het 'n paar jaar ná die verskyning van haar jeugroman, Al wat ek weet (2016), wat in 2015 aangewys is as naaswenner in Lapa se jeugromanwedstryd. Tieners sal emosioneel identifiseer met die praatpoësie in Jy sê, ek sê, ons sê, en aan ouer lesers bied dit 'n waardevolle, dikwels broodnodige kykie in die leefwêreld van GenerasieZ.


 

spacer