Marita van der Vyver — argief← Terug na die webwerf

spacer

header

home
biography
books
reviews
interviews & articles
awards

photos
news
contact me

facebook
français

Die#WAT is 95! Vier saam met ons die rykheid, verskeidenheid en relevansie van #Afrikaans.

Marita van der Vyver, die eerste beskermvrou van die WAT se Borg 'n Woord-projek, borg "sprokie": Sprokies was nog altyd vir my belangrik, van lank voordat die roman Griet skryf 'n sprokie my naam as skrywer gevestig het. Ek kan my beswaarlik 'n bestaan sonder sprokies voorstel.

Besoek www.wat.co.za en dra by tot die vaslegging van #Afrikaans deur 'n woord be borg of te koop.