Marita van der Vyver — argief← Terug na die webwerf

spacer

header

home
biography
books
reviews
interviews & articles
awards

photos
news
contact me

facebook
français

 

coolste

 
Die Coolste Ouma op Aarde. Lapa Uitgewers, 2014

Ons weet mos almal hoe lyk Oumas in storieboeke.

Hulle het altyd spierwit hare of 'n outydse brilletjie.
Hulle dra lang swart rokke of lelike skoene.
Hulle is altyd in die kombuis of siek in die bed.
Maar my ouma lyk glad nie soos 'n storieboek-ouma nie - en joune?
Ontmoet 'n paar moderne, ongewone en fantastiese oumas in hierdie prettige nuwe prenteboek uit die pen van Marita van der Vyver en geillustreer deur Zinelda Mcdonald!

Klik hier vir 'n kuiertjie saam met Zinelda

coolstespacercoolste