23 August 2021
AL WAT EK WEET, is dit was nou 'n lekker verrassing. Vanoggend virtueel gesels met Hoërskool Jan van Riebeeck se grrad 9's oor dié boek wat hulle pas gelees het en oor die praatpoësie-bundel met leerders se verse wat ek saamgestel het (Jy sê, ek sê, ons sê). |
|