Marita van der Vyver — argief← Terug na die webwerf

spacer

header

home
biography
books
reviews
interviews & articles
awards

photos
news
contact me

facebook
français

al wat ek weet   Al wat ek weet. LAPA Uitgewers, 2016

Gabriel is woedend.
Vir sy ma, omdat sy dood gegaan het.
Vir sy pa, omdat die ongeluk sy skuld was. Vir homself, omdat hy niks kon doen om dit te keer nie.
En sommer vir die heelal wat toelaat dat sulke dinge gebeur.
Die sielkundige wil hê hy oor sy hartseer skryf, vertel wat daardie dag gebeur het. Maar al wat hy weet om te skryf is rap-lirieke om sy woede in woorde om te sit. Al weet hy nie of hy ooit weer die moed sal hê om op 'n verhoog te klim en sy woorde met mense te deel nie.
Maar dan ontmoet hy vir Sasha, die beeldskone Sneeuwitjie wat hom probeer oorreed om weer voor 'n gehoor op te tree.
Sasha wat teen haar eie donker geheim stry ...

back to books/terug na boeke