← Terug na die boeke
Olinosters op die dak/ Rhinocephants on the Roof
Boek

Olinosters op die dak/ Rhinocephants on the Roof

1996 Uitgewer: Human & Rousseau Taal: Afrikaans/ Engels

★ Tienie Holloway Medalje van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns vir die beste kinderboek in 3 jaar

Daniel kuier by Ouma en Oupa. Toe dit aand word en tyd om te gaan slaap, lees Oupa eers vir Daniel 'n storie. Toe sing Ouma vir hom 'n liedjie. Maar die bed is vreemd, en Daniel voel baie ongemaklik . . . Hy verlang na sy eie kamer en sy eie bed. En hy hoor geluide! Dit klink soos . . . Soos 'n hele trop OLINOSTERS wat op die dak dans en spring!

← Terug na die boeke