← Terug na die boeke
Stiltetyd
Boek

Stiltetyd

2006 Uitgewer: Tafelberg Taal: Afrikaans ISBN: 9780624044321

★ ATKV-Prosaprys

Die meesleurende verhaal van Hester Human wat haar argitek-man, André, verwyt omdat hy al sy energie in 'n bouprojek op die Franse platteland stort - dít net ná ´n tragedie die gesin in Kaapstad getref het. In ´n bouvallige huis wat Hester se gemoed weerspieël, raak sy al stiller, al hoe meer afwesig, maar dit gaan uiteindelik oor die soeke na haarself - en die moeilike treë terug na die hart van haar gesin.

← Terug na die boeke