★ Verteenwoordig Suid-Afrika op IBBY (International Board on Books for Young People) se jaarlike erelys
Verse vir tieners deur tieners. In hierdie unieke boek is versies opgeneem wat deur hoërskoolleerders geskryf is. Marita van der Vyver, bekroonde skrywer van Al wat ek weet, het die leerders begelei tydens die skryfproses.