Substack
Biegsessie van ´n skugter koffiesnob op ´n boektoer
Ek het dit al gesê en ek sê dit weer.

Ek het dit al gesê en ek sê dit weer. Boektoere is ´n uitputtende affêre vir ons onderdrukte introverte – en die meeste skrywers is waarskynlik introverte en alleenlopers, anders sou ons ´n meer sosiale loopbaan gekies het.
Let wel, ek geniet dit om die lesers van my boeke te ontmoet, ek glo selfs die kontak in lewende lywe is noodsaaklik - veral vir iem…
Oorspronklik gepubliseer in Substack · oorspronklike ↗
← Terug na die skryfwerk